As gesant kan jy nie negatiewe menings oor jou gasheerland uitspreek nie, het oudpres. Thabo Mbeki gesê oor Ebrahim Rasool.
Groenland is minder veilig nou as wat dit ’n paar dekades gelede was, en die Arktiese eiland sal beter daaraan toe wees onder ...
Terwyl Suid-Afrikaanse bergfietsryers vir die Cape Epic voorberei het, het die Kapenaar Candice Lill reeds vier oorwinnings ...
King Edward VII School het Vrydag teen die Paarl Gimnasium die grootste nederlaag in sy 123-jarige bestaan gely op die Noord-Suid-toernooi in Stellenbosch.
Drie kroegbestuurders in die stad Kortrijk in België is as hoofverdagtes geïdentifiseer in die ondersoek na die verkragting ...
In tonele wat aan die apartheidsera herinner, het die regsverteenwoordiger van Jacquin (Boeta) Appollis Vrydag in ’n ...
Een van die kenners wat deel was van die Argentynse sokkerlegende Diego Maradona se lykskouing, sê sy lyk dui daarop hy het ...
Olga Firsova, ’n Russies gebore langasem van Australië, wat nou in Stellenbosch gesetel is, staal haar vir haar debuut in die ...
Australië se nuwe naelloopsensasie, die 17-jarige Gout Gout, word Saterdag in Melbourne aan die diep kant ingegooi wanneer hy ...
’n Tweede sluis van die Vaaldam is oopgemaak om uitvloei te verhoog terwyl reën in die noorde van die land voortduur.
Minstens 144 mense is dood en 732 beseer toe ’n kragtige aardbewing met ’n sterkte van 7.7 Mianmar en Thailand Vrydag getref ...
Adj.pres. JD Vance van Amerika het Vrydag in Groenland geland te midde van pres. Donald Trump se volgehoue aandrang daarop ...